![]() |
Die Boerevolk
|
||
Wie is die Boerevolk? 'n Kerngroep Afrikaners wat die ideaal van die volk dra en ook bereid is om offers
te bring, noem hulleself ; die Boerevolk. |
||
|
Borge : Ondersteun asb my borge
|
5 roof gesin in huis, brand pa en ma met yster Vyf mans het Woensdagaand 'n gesin van Hennopsrivier in die Erasmia-omgewing beroof en die ma en pa met 'n strykyster gebrand. |
|
AGS-hoës bekommerd oor die land se toekoms In ’n verklaring wat aan ’n klagstaat herinner, het die leiers van die grootste Pinksterkerk in Suid-Afrika die regering beskuldig van die wanbestuur van ’n wye reeks brandende kwessies. |
||
Ál meer dwelms kom uit SA Lagos. – Al hoe meer daggadampe op die strate van Dublin en Londen het ’n Suid-Afrikaanse geur. |
||
Bejaarde sterf in hospitaal ná aanval “HOEKOM moes dít gebeur het? Sy was oud en het ’n goeie lewe gehad, maar hoekom moes sy só gegaan het?” |
||
Boer, seun vermoor: Lyke dán uitgeken Die familie van ’n melkboer van Bronkhorstspruit en sy kleinseun, wat verlede week vermoor is, sal vandag hul lyke gaan uitken. |
||
Heelwat buitelandse onnies kom Kaapstad. – Die departement van onderwys beoog om vanjaar sowat 1 000 buitelandse onderwysers te werf. |
||
Ek is 24 jaar oud en ja, ek hardloop weg uit SA EK was nogal verbaas om Johan Terblanche se kommentaar op Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon/werk/studeer, te lees (“Ons is sat van al jul briewe van oorsee”). |
||
Misdaad Een van die probleme met die gewelddadige huisrooftogte die afgelope paar jaar in Pretoria en Johannesburg is die profiel van die slagoffers. |
||
Kloof tussen wit, swart Ek wil ook reageer op dié saak wat dalk aan die einde van 2008 as die mees opspraakwekkende berig van die jaar bekroon sal word. Wat anders as die Reitz-video waardeur meer skade reeds gedoen is as enige ander saak? |
||
Kurrikulum 2005 misluk’ JOHANNESBURG. – Dis genoeg. Maak ’n einde aan die verwarring oor resultaatgerigte onderwys (RGO) wat jammerlik in Suid-Afrika misluk het. |
||
![]() ![]() |
||
|
Design by/ Ontwerp deur: minsa |
||
| Search Engine Submission |
||