![]() |
| Voedsel | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Alle voedsel wat u beplan om te vervoer, moet so verpak word dat dit beskerm is teen stof, water en insekte. Die houers (of sakke) moet verkieslik klein genoeg wees sodat dit deur een persoon hanteer kan word. Alle houers moet duidelik gemerk wees, verkieslik met slegs 'n nommer. U kan dan bo-in elke houer 'n lysie plaas van daardie houer se inhoud, sowel as 'n gesamentlike lys van al die houers se inhoud kan apart gehou word. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Pronutro mengsel: 1 kg Pronutro, 200g melkpoeier en 1 koppie suiker gemeng en in 80g pakkies vakuumverpak. Dit kan as alleenvoedsel gebruik word om vir 'n week lank van te lewe, indien genoeg water beskikbaar is. 3x80g pakkies per persoon per dag. 2Lt Coke bottels is handige houers vir: |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek plaas ook warm kerswas aan die binnekant van die bottels se proppe voordat dit toegedraai word. Tydrowend maar uiters doeltreffend. Gevalle is al genoem waar pap meel vir 10 jaar so gestoor was en absoluut niks makeer het toe dit weer gebruik is nie. Maak dus baie seker die bottels word behoorlik geseel en jy hoef nie weer daaroor te bekommer nie.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||