Autopedigree 

Die Boerevolk

 

Click Here for a Free No-Obligation Quote 

Doelwit

Artikels

Boeke

Oorlewing

Wie is die Boerevolk?

'n Kerngroep Afrikaners wat die ideaal van die volk dra en ook bereid is om offers te bring, noem hulleself ; die Boerevolk.
i) Die Boerevolk het dwarsdeur die geskiedenis ʼn baie sterk Republikeinse strewe openbaar.
ii) Dit was die Boerevolk wat gestalte gegee het aan die Groot Trek.
iii) Dit was die Boerevolk wat teen Groot Brittanje die eerste- en tweede Engelse oorloë gevoer het.
Lees verder

Steek 'n kers vir

iemand aan

Geskiedenis

Foto's

Kontak

Skakels

 

Kry +2400 Fonts

 

 

 

MARCHA Beraders

 

 

 

Kalender 2008

Rassistiese Ondernemings

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Borge : Ondersteun asb my borge

 

 

 

 

Orania is ons enigste hoop

deur Attie Schutte   

"Enige poging tot suksesvolle Afrikanerpolitiek wat nie ons demografiese verspreiding aanspreek nie, sal onsuksesvol wees. Hoe lank voordat die onafwendbare sigbaar raak? As al daardie vermoorde Afrikaners vandag 'n keuse kon maak wetende wat kom, wat sou hulle kies? Wanneer jou vrou in die aangesig van haar kinders verkrag word, is die BMW, die nuwe sitkamerstel en al die geld in die wêreld dit werd?"

Lees verder

5 roof gesin in huis, brand pa en ma met yster
Mar 13 2008 07:26:37:143AM  - (SA)  

Vyf mans het Woensdagaand 'n gesin van Hennopsrivier in die Erasmia-omgewing beroof en die ma en pa met 'n strykyster gebrand.

Lees verder

AGS-hoës bekommerd oor die land se toekoms
Mar 01 2008 01:21:31:903AM  - (SA)  
Neels Jackson - njackson@beeld.com

In ’n verklaring wat aan ’n klagstaat herinner, het die leiers van die grootste Pinksterkerk in Suid-Afrika die regering beskuldig van die wanbestuur van ’n wye reeks brandende kwessies.

Lees verder

Ál meer dwelms kom uit SA
Mar 09 2008 08:54:27:277PM  - (SA)  
Waldimar Pelser

Lagos. – Al hoe meer daggadampe op die strate van Dublin en Londen het ’n Suid-Afrikaanse geur.
Die paspoorte van die wêreld se heroïensmokkelaars spog boonop steeds met veral twee lande se stempels daarin: Suid-Afrika en Nigerië.

Lees verder

Bejaarde sterf in hospitaal ná aanval
Mar 09 2008 11:52:04:240PM  - (SA)  
Henry Cloete

“HOEKOM moes dít gebeur het? Sy was oud en het ’n goeie lewe gehad, maar hoekom moes sy só gegaan het?”
Só het mev. Suzette van Tonder, dogter van mev. Anna Viljoen (86), gister in trane gesê oor die dood van haar ma.

Lees verder

Boer, seun vermoor: Lyke dán uitgeken
Mar 09 2008 06:19:05:913PM  - (SA)  

Die familie van ’n melkboer van Bronkhorstspruit en sy kleinseun, wat verlede week vermoor is, sal vandag hul lyke gaan uitken.
Eers dán sal die oorledenes se name bekend gemaak kan word, het kapt. Simon Mashiloane, polisiewoordvoerder, gesê.

Lees verder

Heelwat buitelandse onnies kom
Mar 04 2008 07:52:53:790PM  - (SA)  

Kaapstad. – Die departement van onderwys beoog om vanjaar sowat 1 000 buitelandse onderwysers te werf.
Só het mnr. Enver Surty, adjunkminister van onderwys, gister tydens vraetyd in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) aangekondig.

Lees verder

Ek is 24 jaar oud en ja, ek hardloop weg uit SA
Mar 07 2008 05:04:50:690PM  - (SA)  

EK was nogal verbaas om Johan Terblanche se kommentaar op Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon/werk/studeer, te lees (“Ons is sat van al jul briewe van oorsee”).

Lees verder

  Dial Direct Insurance - Click Here
 
 

    
Design by/ Ontwerp deur: minsa
 
Search Engine Submission